Radioraps
Radioraps
  • Видео 194
  • Просмотров 16 301 723

Видео

Chat Bietjie Ball 2024 Ep 01Chat Bietjie Ball 2024 Ep 01
Chat Bietjie Ball 2024 Ep 01
Просмотров 17 тыс.21 день назад
NameName
Name
Просмотров 20 тыс.26 дней назад
Wie is wie?Wie is wie?
Wie is wie?
Просмотров 15 тыс.Месяц назад
Rassie Rassie Rassie!!!!!Rassie Rassie Rassie!!!!!
Rassie Rassie Rassie!!!!!
Просмотров 203 тыс.Месяц назад
FransFrans
Frans
Просмотров 28 тыс.Месяц назад
Ek en Regie het gedink dié Bok legend kort ‘n tune!
My kar kan dice!!My kar kan dice!!
My kar kan dice!!
Просмотров 43 тыс.Месяц назад
Radioraps Podcast Show Vibes Ep07Radioraps Podcast Show Vibes Ep07
Radioraps Podcast Show Vibes Ep07
Просмотров 3,6 тыс.2 месяца назад
Radioraps Podcast Show Vibes Ep07 Ons is jammer oor die onderbreking in die episodes, maar ons is besig met groot goedjies. Gaan loer gerus op ohkayi.com as jy enige van die standup wil gaan loer en onthou om te gaan stem in Mei!
Radioraps Podcast Show Vibes Ep06Radioraps Podcast Show Vibes Ep06
Radioraps Podcast Show Vibes Ep06
Просмотров 6 тыс.3 месяца назад
Radioraps Podcast Show Vibes Ep06 Regie het bietjie gaan jag... Rikus het gebrand en ander stories.
Radioraps Podcast Show Vibes Ep05Radioraps Podcast Show Vibes Ep05
Radioraps Podcast Show Vibes Ep05
Просмотров 6 тыс.4 месяца назад
Radioraps Podcast Show Vibes Ep05
Radioraps Podcast Show Vibes Ep04Radioraps Podcast Show Vibes Ep04
Radioraps Podcast Show Vibes Ep04
Просмотров 4,7 тыс.4 месяца назад
Radioraps Podcast Show Vibes Ep04 Blinde puisies, Suiwer Afrikaans en stres bestuur.
Radioraps Podcast Show Vibes Ep 003Radioraps Podcast Show Vibes Ep 003
Radioraps Podcast Show Vibes Ep 003
Просмотров 7 тыс.4 месяца назад
Radioraps Podcast Show Vibes EP02Radioraps Podcast Show Vibes EP02
Radioraps Podcast Show Vibes EP02
Просмотров 6 тыс.4 месяца назад
episiode 2.. ons try nogsteeds
RR PODCAST SHOW VIBES EP001RR PODCAST SHOW VIBES EP001
RR PODCAST SHOW VIBES EP001
Просмотров 11 тыс.5 месяцев назад
DIe eerste een, kom ons kyk..
Ouderdom is net ‘n nommer!Ouderdom is net ‘n nommer!
Ouderdom is net ‘n nommer!
Просмотров 32 тыс.5 месяцев назад
Regie is terug en ons gaan weer Bietjie Bietjie Liedjie, hier is die eerste enetje vir julle vir 2024

Комментарии

  • @merisaoelofse940
    @merisaoelofse940 2 часа назад

    makeup artists wat aan mense se gesigte raak met hulle vingers maak my so erg cringe😢😢😢😢😢😢 even al het sy haar hande gewas...

  • @DieRooikat
    @DieRooikat 21 час назад

    "of soos die boesmans dit noem....x-x" 😂

  • @jeandredupreez4007
    @jeandredupreez4007 День назад

    Beautiful, fokken Beautiful boys

  • @benbarnard5237
    @benbarnard5237 День назад

    😂😂

  • @rudismit4773
    @rudismit4773 3 дня назад

    Skiet soos jou hol

  • @rudismit4773
    @rudismit4773 3 дня назад

    Nee tjom , jy kan nie n fok skiet nie ou hahahah loop kak

  • @pietswart6048
    @pietswart6048 3 дня назад

    WOW! Wat 'n amazing talent... "Sacho Hier kom die Zulu".

  • @KryptonIstheFuture
    @KryptonIstheFuture 4 дня назад

    this show is amazing

  • @EthanSmith-ti9fy
    @EthanSmith-ti9fy 5 дней назад

    Yes Pella kan jy hom op RUclips music sit vir ons asb

  • @-Westfold-
    @-Westfold- 6 дней назад

    Jis beste rant vanaf 3:00 - 7:47... fokkit, ek huil soos ek lag. 😂

  • @luciagoldner7967
    @luciagoldner7967 6 дней назад

    Daar fok jy nou n goeie song op! Fok my ou.. Gaan slaap eerder!

    • @ebenvanwyk3290
      @ebenvanwyk3290 2 дня назад

      Is jy mentally okay ek dink jy moet bietjie leer wat 'n goeie liedjie is en die is 'n masterpiece

  • @henkmeyer1960
    @henkmeyer1960 6 дней назад

    Ek sit in Wyoming Amerika en man is ons trots op beide van julle. Dankie vir Afrikaans vandag. Henk Meyer

  • @danielvandeventer3744
    @danielvandeventer3744 6 дней назад

    Arme dolfyne ...... EK kan nie ophou lag nie .....

  • @tiaancloete7301
    @tiaancloete7301 6 дней назад

    Stem saam met al hierdie kak reels, hoe kan die Iere 'n geel en 'n fizzer kry maar Andre kry 4 weke vir a fair tackle maar die impak agterna was kop aan kop?

  • @johanbarnard3435
    @johanbarnard3435 7 дней назад

    My varkhard was Venter en Wessels in die voor ry.

  • @erichjacobs809
    @erichjacobs809 7 дней назад

    Stem 100%, rugby is risiko, maar die speler maak die keuse om te speel, hy weet daar is risiko maar dis sy keuse. Moenie rugby in sokker verander nie, asb

  • @rudimitchell6716
    @rudimitchell6716 7 дней назад

    Ja Rugby raak te sag

  • @marnoster
    @marnoster 7 дней назад

    Sponsor black lable julle?

  • @jancovanderwesthuizen8070
    @jancovanderwesthuizen8070 7 дней назад

    Lekker video hierdie. Sal daar eendag ’n afrikaanse een verskyn?

  • @Christo_Chelle
    @Christo_Chelle 7 дней назад

    Waar kan ek so groen en rooi Jersey kry!!!

  • @UncleMorne
    @UncleMorne 7 дней назад

    Potttie!!!! Awesome talent ou.

  • @ryanfulton2247
    @ryanfulton2247 7 дней назад

    Ya, kak rules ruining the game.

  • @hermancoetzee696
    @hermancoetzee696 7 дней назад

    Ek wens so graag ek kon jou woorde record, .na Afrikaans translate en aan Kiwi Lads, Wildcard ens, forward.😊

  • @hermancoetzee696
    @hermancoetzee696 7 дней назад

    Jou opsomming dra actually gewig. JA, dis regtig so.😂

  • @collinmartinschutte1955
    @collinmartinschutte1955 7 дней назад

    bra ek het hierdie op daai 9 gag site gesien, ek wil net se awe bra, doen jou ding, ek enjoy!!!

  • @TheBoorgatspook
    @TheBoorgatspook 7 дней назад

    Stem, fok wereld rugby!

  • @TheBendixSA
    @TheBendixSA 7 дней назад

    Sacha "Sniper" is yslike talent.

  • @kevinsacks5640
    @kevinsacks5640 7 дней назад

    Sal graag vir BJD saam met Cameron Hanekom wil sien.

  • @tilmanvondelft
    @tilmanvondelft 7 дней назад

    😂😂😂

  • @west1329
    @west1329 7 дней назад

    Ek stem saam, die iere het Malcom yster Marx seer gemaak en niks gebeur nie. Maar Andre tackle 'n ou en rooi kaart... Amper asof hulle ons dophou maar almal anders kan maar doen wat hulle wil

  • @gideonsanders6514
    @gideonsanders6514 7 дней назад

    53 rd state Daar is net 50 in usa

  • @CptRumcan
    @CptRumcan 7 дней назад

    Die ouens in vorim is moet games begin, ons speel teveel van die experienced ouens tussen rwc jaare. Dai ouens so goed soos hulle is, is nie meer so honger om te wen nie. Hulle het al alles gewen, dis nou net 'n job. As die ander span kom soos die irre moet da wee halftyd geskree word net om 'n vuur onder hulle gate te lig

  • @TheProfessorbokdrol
    @TheProfessorbokdrol 8 дней назад

    ROFLOL! "...nou moet ons kak voor ons skop..." Jy is KAK snaaks broer!

  • @gustavfourie5099
    @gustavfourie5099 8 дней назад

    Williams moet start as 9, die man se voete is te vinnig vir die bench

  • @doodsengel8697
    @doodsengel8697 8 дней назад

    Ysters!

  • @diestig
    @diestig 8 дней назад

    Stem 100% saam met die kop stamp bullshit.

  • @donovanpurchase4368
    @donovanpurchase4368 8 дней назад

    Stem 100% die reels raak K@K

  • @peetvanderwesthuizen882
    @peetvanderwesthuizen882 8 дней назад

    Boom! 7-1 split sorted!

  • @user-bd8fx3ip5g
    @user-bd8fx3ip5g 8 дней назад

    Se daai ding! Die journos wat niks weet en niks gedoen het nie.

  • @ChristoEspach-n3j
    @ChristoEspach-n3j 8 дней назад

    Daar's net 50 state in America Trump!

  • @willembooyens9391
    @willembooyens9391 8 дней назад

    1ste

    • @PJR89
      @PJR89 8 дней назад

      FFS🤬

  • @jaconaude
    @jaconaude 8 дней назад

    Goeie hell - LOL!

  • @nicodewaal8261
    @nicodewaal8261 9 дней назад

    Jys dalk kak snaaks, maar jy het 'n befokte stem ook!

  • @DC_ROUGE
    @DC_ROUGE 10 дней назад

    Dankie dit was baie insiggewende, baie van my friende het begin met "roids". Mens lees watse effekte dit op mens in die "lang" termyn het, Groeps druk mens oorweeg dit.... Maar as mens dit van iemand bekends af hoor, lat dit mens twee keer dink dankie💡

  • @DC_ROUGE
    @DC_ROUGE 10 дней назад

    Dit is awesome dankie😂👌

  • @LilDarko964
    @LilDarko964 10 дней назад

    New national Anthem👀🔥

  • @jolienfourie8469
    @jolienfourie8469 11 дней назад

    Wat van ń sangloopbaan?Die stem is reg

  • @Gillies15
    @Gillies15 11 дней назад

    Maak n liedjie van malcolm marx... die tennis tune (rugby tune)

  • @BUGS_official
    @BUGS_official 11 дней назад

    😅😅😅

  • @Vermaak101
    @Vermaak101 12 дней назад

    jou Legend